Ontmoet ons mense
Aan die stuur van hierdie manjifieke Rooikat- avontuur staan die besondere span van Laerskool Constantiapark met die blinkste planne en volledig toegerus om elke Rooikat te kan vul met ‘n onblusbare lus om wyer as die grense van wolke spore te gaan trap van die klaskamer tot die kosmos!
ontmoet ons personeel & assistente
Bemarking en Kommunikasie
administratiewe personeel
ondersteuningsentrum (OMGEE-SENTRUM)