Sentrum vir die Kunste


Sentrum van die Kunste

Sentrum van die kunste

Die sentrum funksioneer op die skoolterrein maar word privaat deur die afrigters bedryf
Lesse in klavier, viool, kitaar, blokfluit, klassieke ballet, hip-hop, sang, kuns en drama word aangebied in verskeie lokale o.a. die musieksentrum bo die skoolsaal.

Alle afdelings skryf leerlinge vir kunswedstryde, asook waar moontlik vir eksamens in. Baie goeie resultate word behaal en afdelingswenners is dikwels kandidate van die sentrum. Daar is ongeveer 250 leerlinge by die sentrum ingeskryf.

Die skool reik ook uit na agtergeblewe gemeenskappe deur die jarelange vennootskap met Motsweding Primary School. Afrigting van 15 leerlinge elk vir blokfluit, kitaar en skaak word twee keer per kwartaal deur personeel van die sentrum behartig.

0
Sport
0
Boeke in die biblioteek
0
Leerlinge
0
Personeel